Outomatiese Opleiding Kursus Evaluasie.

Evalueer jou opleiding kursus met die gebruikersvriendelike outomatiese tevredenheid opname sagteware. By KursEval het ons dit eenvoudig en vinnig gemaak om 'n kursus evaluasie moontlik te maak. Die opstel daarvan neem minute en jy kan vir jare vorentoe die evaluasie funksies gebruik! Ons diens is gratis as jy 'n Examinare Onbeperk of Besigheid+Opname Rekening het. Jy kan registreer vir 'n rekening met 'n 7 dae proeftydperk, indien jy nog nie een het nie.

Begin nou

Trek alle deelnemers in en stuur opname uitnodigings uit

Die intrekkings neem sekondes en die uitnodigings is gereed om gestuur te word met of sonder 'n vertraging. Jy kan alle deelnemers intrek en die stuur van die opvolg opname vertraag met tot 14 dae.

Herinner outomaties en verkry toegang tot uitslae in regte-tyd

KursEval sal die deelnemers outomaties daaraan herinner om jou opvolg opname te beantwoord. Deelnemers wat geantwoord het sal nooit weer 'n herinnering ontvang nie.

Maak werk van die besigheids informasie en verkry bystand om vordering te maak

KursEval se eie besigheids konsultante sal jy bystaan om verbeteringe te maak volgens jou besigheids doelwitte. Ons beskik ook oor byvoegsel dienste soos aanpas konsultasies en meer besigheids konsultasie dienste, indien jy bystand benodig.

Wat van die kenmerke?

Stel 'n reeks templaat verstellings op (in enige taal wat jy wil gebruik)

KursEval kan in veelvoudige tale gebruik word in in watter opname vrae jy ook al wil gebruik. Na die opstel proses neem die intrek van deelnemers slegs sekondes.

Begin nou

Trek in met die hulp van kopieer en plak vanaf jou lys wat jy alreeds het.

Dit maak nie saak of jou lyste binne Excel, Google docs, Open Office of Libre office is nie. Al wat jy moet doen is die name (indien jy name het) en e-pos adresse kopieer en plak, en KursEval lewer die lyste aan jou. Nadat dit aan jou gelewer is, kan jy uitnodigings met 1 muiskliek skeduleer.

Begin nou

Ontvang maklik jou uitslae in regte tyd

KursEval versamel al die antwoorde in regte tyd en jy kan al die uitslae op een skerm besigtig. Indien jy gebruik maak van veelvoudige opnames, sal dit as 'n opsie beskikbaar wees in die uitslae oorsig. Ons bereken ook outomaties 'n CSI (Kliënt Tevredenheid Telling) vir jou opnames. Hierdeur kan jy maklik aan personeel, met behulp van 'n nommer en nie verwarrende persentasie aandele, verduidelik waar verbeteringe aangebring moet word.

Begin nou

KursEval is min of meer gratis, tesame met bystand deur middel van e-pos, aanlyn gesels en telefoon.

Ons skiet nooit tekort aan persoonlike bystand nie. Ons diens is ingesluit by die Examinare Opname Toepassing, so vir dieselfde bystand as waarvoor jy reeds betaal, ontvang jy nou gratis toegang tot KursEval. Indien jy bystand benodig met die opstel en skep van opnames, kyk gerus na ons prys planne hieronder om aan die gang te kom

Begin nou

Kurseval.com is min of meer gratis met telefoon bystand.

Hierdie diens is heeltemal gratis maar benodig die Examinare Opname Toepassing om te werk. Examinare is hier om jou te help. Jy sal 1 gratis week ontvang en na hierdie week sal jy weet of hierdie program geskik is vir jou behoeftes. Kontak Examinare om bystand te ontvang om van hierdie diens te begin gebruik maak.

Die 1 week proefperiode kom met geen verpligtinge nie.

0
Freeish
Hierdie diens is heeltemal gratis maar benodig die Examinare Opname Toepassing om te werk. Examinare is hier om jou te help. Jy sal 1 gratis week ontvang en na hierdie week sal jy weet of hierdie program geskik is vir jou behoeftes. Kontak Examinare om bystand te ontvang om van hierdie diens te begin gebruik maak.

Die 1 week proefperiode kom met geen verpligtinge nie.
POPULAR
250
Prys / maand
Professional Pack
  • Minimum 3 maande kontrak
  • Kliënt tevredenheid vrae uniek ontwerp vir u besigheid.
  • Ons doen alle opstel en instellings namens jou.
  • Gratis bystand